Kwêla Dorp van die Jaar 2022
Friday, 25th March 2022
IS
GRAAFF-REINET
THROUGH TO THE FINAL ROUND?
THAT IS THE QUESTION!
Thank you for your votes!!
Stand by to vote for us again!
Hoe werk dit?
SMS Graaff-Reinet na 33157
(SMS’e kos R1,50)
Daar sal uit nege streke gekies word:
Gauteng en Noordwes saam - Noord-Kaap - Oos-Kaap - Wes-Kaap - Vrystaat - Limpopo - Mpumalanga - KwaZulu-Natal - Namibië
Ons is op die stadium nou dat
Kwêla sal ’n insetsel op elk van die nege dorpies wat die finale rondte gehaal het kom verfilm.
Wanneer al nege dorpe op Kwêla gewys is, sal die publiek van 18:00 op 17 Julie tot 12:00 22 Julie, vir die wendorp kan stem.
Die Wendorp word op 31 Julie 2022 op Kwêla aangekondig.
We can do this!
Photo credits: Mandy Roets, Chantelle Marais, Allan Theron, Kitty Viljoen